Plaag (organisme)

Matkewerlarwes beskadig 'n eksemplaar van Sceliphron destillatorius in 'n entomologiese versameling.

'n Plaag is 'n plant, dier of ander organisme wat nadelig is vir mense of menslike bedrywighede (soos landbou of diereproduksie).[1] Alternatiewe betekenisse sluit in: organismes wat 'n oorlas veroorsaak en epidemiese siektes veroorsaak wat verband hou met 'n hoë mortaliteit (spesifiek: die plaag of pes). In sy breedste sin, is 'n plaag 'n mededinger van die mensdom.[2]

  1. Merriam-Webster dictionary, besoek 22 Augustus 2012.
  2. "Pest vermin" (in Engels). Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2015. Besoek op 24 Augustus 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search